Kaap Bojador

Die belangrikheid van die ontdekking van die seeroete om Kaap Bojador (Kaap Boujdor) aan die weskus van Afrika in die vroeë 15de eeu was net so ‘n groot wetenskaplike prestasie vir daardie tyd as die maanlanding vir die mensdom van die 20ste eeu. Die ontsluiting van hierdie seeweg het dit vir ontdekkingsreisigers as Bartolomeus Dias en Vasco da Gama moontlik gemaak om die roete na Afrika en Asië te vind.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy